🎉 Up to 70% Off Selected ItemsShop Sale
HomeStore

Daaglikse Wysheid Vir Dogters (Sagteband)

Product image 1
1 / 5

Daaglikse Wysheid Vir Dogters (Sagteband)

Dit is soms moeilik om God se wil te ken. Daaglikse wysheid vir dogters is dus ideaal vir dogters van 8 tot 12 om God se teenwoordigheid, leiding en liefde in hulle alledaagse lewe te ervaar. Die 365 dagstukke sal hulle help om nader aan hul Skepper te leef en in sy liefde te floreer. Saam met die Skrifgedeeltes en gebede sal hulle God leer ken en sy liefde, omgee en plan vir hulle beter verstaan. Dit is die ideale manier om dogters te leer hoe om elke dag ’n pad saam met God te stap.
Die teks is ook beskikbaar vir seuns onder die titel Daaglikse wysheid vir seuns.

$7.85
Daaglikse Wysheid Vir Dogters (Sagteband)—
$7.85

Product Information

Shipping & Returns

Description

Dit is soms moeilik om God se wil te ken. Daaglikse wysheid vir dogters is dus ideaal vir dogters van 8 tot 12 om God se teenwoordigheid, leiding en liefde in hulle alledaagse lewe te ervaar. Die 365 dagstukke sal hulle help om nader aan hul Skepper te leef en in sy liefde te floreer. Saam met die Skrifgedeeltes en gebede sal hulle God leer ken en sy liefde, omgee en plan vir hulle beter verstaan. Dit is die ideale manier om dogters te leer hoe om elke dag ’n pad saam met God te stap.
Die teks is ook beskikbaar vir seuns onder die titel Daaglikse wysheid vir seuns.

You may also like

NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Speel-Speel Deur Die Bybel - Kom Speel Saam (Sagteband)

$1.00

-65%NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Vreugde In Sy Teenwoordigheid Afrikaans Cards In Tin

$10.49

$3.67

NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Mini Oordenkings Genade Vir Elke Oomblik (Sagteband)

$2.63

-65%NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Kragtige Gebed Deur God Se Woord Gebedeboek (Sagteband)

$2.05

$0.72

-65%NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Openbaring Ontsluit (Sagteband)

$9.43

$3.30

-65%NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Die Aksie-Bybel Raai-Raai-Speletjie Vir Die Hele Gesin (Boksstel)

$7.85

$2.75

NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Word 'N Volgeling Van Jesus (Sagteband)

$1.05

-65%NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Die Aksie-Bybel (Hardeband)

$21.07

$7.37

NEW
Thumbnail 1

Dink Leer Floreer (Sagteband)

$13.17

NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Die Bybellennium: 'N Eenvolumekommentaar (Hardeband)

$44.73

-65%NEW
Thumbnail 1

Geanker In Die Woord Afrikaans Prayer Cards In Tin

$10.49

$3.67

-65%NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Die Begenadigdes (Sagteband)

$13.17

$4.61