🎉 Up to 70% Off Selected ItemsShop Sale
HomeStore

Kragtige Gebede Om Jou Huwelik Te Verryk Gebedeboek (Sagteband)

Product image 1
1 / 6

Kragtige Gebede Om Jou Huwelik Te Verryk Gebedeboek (Sagteband)

Dit is harde werk om ’n ondersteunende huweliksmaat te wees en jou huwelik sterk en bevredigend te hou. Dit kan soms voel asof jy en jou huweliksmaat besig is om uitmekaar te dryf omdat julle lewens so vol en besig is. Kragtige gebede om jou huwelik te verryk Gebedeboek is ideaal om kwaliteit-tyd in gebed saam met jou huweliksmaat deur te bring.

Deur 60 Skrifgebaseerde gebede help topverkoper-outeur Stormie Omartian jou om:

  • God se hulp te vra in 14 kern-areas wat probleme in ’n huwelik kan veroorsaak, soos kommunikasie, vergifnis, kinders grootmaak en finansies.
  • te ontdek hoe om jou huweliksmaat beter te leer ken, lief te hê en met hom of haar te kommunikeer.
  • vrede te vind waar daar voorheen spanning was, beide in jou hart én in jou huwelik.

Elke gebed word afgerond deur ’n kernvers wat jou sal leer om jou huwelik aan jou Vader oor te gee, wetend dat Hy by met jou sal wees, wat ook al oor jou pad kom.

$2.05
Kragtige Gebede Om Jou Huwelik Te Verryk Gebedeboek (Sagteband)—
$2.05

Product Information

Shipping & Returns

Description

Dit is harde werk om ’n ondersteunende huweliksmaat te wees en jou huwelik sterk en bevredigend te hou. Dit kan soms voel asof jy en jou huweliksmaat besig is om uitmekaar te dryf omdat julle lewens so vol en besig is. Kragtige gebede om jou huwelik te verryk Gebedeboek is ideaal om kwaliteit-tyd in gebed saam met jou huweliksmaat deur te bring.

Deur 60 Skrifgebaseerde gebede help topverkoper-outeur Stormie Omartian jou om:

  • God se hulp te vra in 14 kern-areas wat probleme in ’n huwelik kan veroorsaak, soos kommunikasie, vergifnis, kinders grootmaak en finansies.
  • te ontdek hoe om jou huweliksmaat beter te leer ken, lief te hê en met hom of haar te kommunikeer.
  • vrede te vind waar daar voorheen spanning was, beide in jou hart én in jou huwelik.

Elke gebed word afgerond deur ’n kernvers wat jou sal leer om jou huwelik aan jou Vader oor te gee, wetend dat Hy by met jou sal wees, wat ook al oor jou pad kom.

You may also like

NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Speel-Speel Deur Die Bybel - Kom Speel Saam (Sagteband)

$1.00

-65%NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Vreugde In Sy Teenwoordigheid Afrikaans Cards In Tin

$10.49

$3.67

NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Mini Oordenkings Genade Vir Elke Oomblik (Sagteband)

$2.63

-65%NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Kragtige Gebed Deur God Se Woord Gebedeboek (Sagteband)

$2.05

$0.72

-65%NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Openbaring Ontsluit (Sagteband)

$9.43

$3.30

-65%NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Die Aksie-Bybel Raai-Raai-Speletjie Vir Die Hele Gesin (Boksstel)

$7.85

$2.75

NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Word 'N Volgeling Van Jesus (Sagteband)

$1.05

-65%NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Die Aksie-Bybel (Hardeband)

$21.07

$7.37

NEW
Thumbnail 1

Dink Leer Floreer (Sagteband)

$13.17

NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Die Bybellennium: 'N Eenvolumekommentaar (Hardeband)

$44.73

-65%NEW
Thumbnail 1

Geanker In Die Woord Afrikaans Prayer Cards In Tin

$10.49

$3.67

-65%NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Die Begenadigdes (Sagteband)

$13.17

$4.61